Daniel Cosgrove

Daniel Cosgrove
Geboortenaam Daniel Thomas Cosgrove
Geboorte 16 Desember 1970 (1970-12-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel Cosgrove (gebore 16 Desember 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Valentine (2001) en Van Wilder (2002), en in die televisiereekse Guiding Light (1952) en All Souls (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy